5 Redes Agter Winter Gewigstoename Ons almal tel gewig op gedurende die winter - maar hoekom? Ons besef dit dalk nie tydens die winter nie. Maar sodra dit begin warmer word en ons pas ons somersklere aan, dan pas alles nie soos laasjaar nie! Dan tref dit ons… Die winter was nie goed vir ons gewig nie. Maar hoekom tel ons gewig op in die koue winters maande? 1.Dit was te koud vir oefening Jy is beslis nie alleen wanneer jy so dink oor hierdie nommer een nie. Dit is moeilik om jouself te motiveer om te gaan oefen wanneer dit voel of jou neus gaan vries wanneer jy buite kom. Wie wil nou na die gim gaan voor die son nog oop is voor werk? Maar nou terwyl jy jou knope probeer vasmaak, voel dit nie so koud nie of hoe? 2.Die heerlike vashou van koesterkos Wanneer die motor se termometer net een syfer lees is jou laaste gedagte om ‘n slaai te eet! Jy is lus vir warm koesterkos, ‘n heerlike bredie of ‘n romerige bak pasta klink mos ideaal vir wanneer dit bibber koud is? Oor die algemeen is dit nie ‘n slegte idee nie, want warm kos verhoog die liggaam se temperatuur, maar dit is belangrik om streng porsiebeheer toe te pas, veral wanneer jy nie oefening inkry nie. 3.Warm bederwe “Hot Chocolate”, die Afrikaans beskryf nie die soete verleiding so goed soos die Engels nie! Dit is die beste manier om die dag mee te begin, dan weer enetjie so teen elf uur, maar dan saam met ‘n paar “choc chip” koekies vir ‘n oggend peusel. Wat van ‘n ontwerpers late van die nuwe koffie winkel om die draai van jou werk, dit is net die regte medisyne om jou die middag te help met die koue. Maar het jy al gedink wat al hierdie verleidings aan jou kalorie inname kan doen? En ongelukkig kan dit in ‘n gewoonte ontaard . . . Dis hoekom ons Fat Burning Hot Chocolate het wat suiker vry is en Slimming Coffee , beide bevat n natuurlike vetverbrander. 4.Vars groente en vrugte – waar kry ek dit in die winter? Gedurende die warmer maande is daar vars produkte, groene en vrugte oral te kry, en gewoonlik nie te duur nie. Gedurende die winter is vars groente en vrugte nie so maklik beskikbaar nie, maar daar is ander opsies! Hierdie ander opsies is gewoonlik propvol suiker en ook gelaai met te veelkoolhidrate, en bevat heelwat kaloriee. 5.Jou metabolisme is jou grootste vyand ‘n Vinnige metabolisme is ‘n goeie ding? Gewoonlik ja, maar gedurende die winter vermeerder jou metabolisme se werk om jou liggaam warm te hou. Dit beteken dat jy meer kos nodig het om te voldoen aan die energie wat jy benodig. Jy neem meer kaloriee in, te veel vir selfs jou vinnige metabolisme. Die gevolg is gewigstoename ongeag jou vinnige metabolisme. Hoe verloor ek daardie ekstra kilogramme vinnig en effektief? Die beste en mees effektiewe manier om gewig te verloor is om jou kalorieinname te beheer, en jou bloedsuiker te balanseer. Kontak een van ons agente om die regte produkte aan jou voor te skryf en begin dadelik ons leefstyl te volg.
5 Redes Agter Winter Gewigstoename
19 July 2018At Finesse Body and beauty Studio, we believe that beauty and wellness is not just a luxury but a necessity. Finesse Body and beauty Studio allows you to escape into your own haven of pampering, relaxation and rejuvenation. We have created an environment where you will find only superior produc...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Weekend Tasting: Kaaimansgat Chardonnay
Bouchard Finlayson has been linked to the Crocodile’s Lair (or Kaaimansgat) vineyard near Villiersdorp for about twenty six years.
Unlocking Emotional Freedom: The Ninety-Second Rule
Science shows that when a person has a reaction to something happening in their environment, there is a chemical process that happens for 90 seconds.
Bacon Biltong
Craving something salty? Look no further than Jan Biltong!
The Importance of Background, Criminal and Credit Checks
As a value add we offer comprehensive checks at nominal fees, affording your business enhanced security and peace of mind.
Introducing: Eyelash Extensions at Overstrand Aesthetics!
Say goodbye to mascara mishaps and hello to effortlessly stunning mornings!
Embrace Your True Value: A Weekend Challenge
I want to challenge you to claim time for yourself this weekend.