
FLIKKER FILM FEES | 28 - 31 Julie 2025
Road House Cinema bied aan: ’n Viering van 100 jaar Afrikaanse erfenis op die silwerskerm!
Kom geniet ikoniese Afrikaanse rolprente en herleef die stories wat ons kultuur gevorm het. Dis ’n filmfees propvol nostalgie, glans en trots!
Kaartjies en feepasse nou beskikbaar.





