Blog

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Gansbaai Pharmacy

Die FDA waarsku dat wanneer mense vir te lank meer as een agste van ’n pak swart drop per dag eet, dit hartarritmie en hoë bloeddruk by mense ouer as 40 kan veroorsaak.’n Bestanddeel in hierdie lekker verlaag kaliumvlakke, wat die hart se ritme ontwrig. Dropvergiftiging kom selde voor, maar die FDA beveel aan dat mense van alle ouderdomme versigtig moet wees om hulle nie te vergryp nie.

Die FDA se waarskuwing is wel baie spesifiek gemik op diegene ouer as 40, wat vir twee weke of langer 50 gram swart drop per dag eet. Mense wat lief is vir swart drop kan dit nog steeds geniet indien hulle matigheid voor oë hou, maar wanneer jy besig is om te kou en jou hart klop onreëlmatig of jy voel swak, moet jy onmiddellik ophou eet en jou gesondheidsorgverskaffer kontak.

Swart drop word gemaak van die wortel van die Glycyrrhiza glabra- plant, wat dit die soet smaak gee. Die wortel bevat glisirrisien. Glisirrisien-suur verhoed dat dit liggaam kalium ordentlik opneem, en wanneer jy dus te veel glisirrisien inneem, kan kaliumvlakke tot laer as normaal daal. Wanneer jou swartdrop-vergryp verby is, keer kaliumvlakke gewoonlik weer terug na normaal.

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Gansbaai Pharmacy

Gansbaai Pharmacy has been taking care of locals and visitors to the greater Gansbaai area since 1994. The pharmacy stocks everything from prescription medicine to beauty products. A convenient day clinic run by qualified nursing staff is an added service the chemist offers its clients. The pharmacy...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Stanford Video
Read More

Other Articles

Emotional Strength: Supporting Without Rescuing

Emotional Strength: Supporting Without Rescuing

An emotionally strong you becomes an emotionally strong friend.

From Anger to Freedom

From Anger to Freedom

Anger does not have to define who you are.

Music Bingo Night with Allen Barnley

Music Bingo Night with Allen Barnley

Get ready for a fun-filled evening of music, bingo and prizes with Allen Barnley! 

La Cantina Stanford
22 August 2026: Springboks vs All Blacks

22 August 2026: Springboks vs All Blacks

Get ready for a massive Test match as the Springboks take on the All Blacks on Saturday, 22 August 2026.

La Cantina Stanford
23 August 2026: Just Adrian Live at La Cantina Stanford

23 August 2026: Just Adrian Live at La Cantina Stanford

When one of your most popular musos recommends another muso, you know you’re in for a good time! 

La Cantina Stanford
Check Internet Coverage in Your Area

Check Internet Coverage in Your Area

Wondering if Orca is available in your area?

Orca Technologies
See All Articles