Gansbaai Trolley Run 2024: Wennerlys en Borge
Baie geluk aan al die leerders wat by die fondsinsameling betrokke was en prys gewen het!
Baie geluk aan al die leerders wat by die fondsinsameling betrokke was en prys gewen het!
Laerskool Gansbaai se Junior en Senior Kore het Vrydag, 26 Julie 2024 aan die Helderberg Eisteddfod deelgeneem.
Baie geluk aan Elsa Henning, wat die gelukkige wenner was van Laerskool Gansbaai se Trolley Run in samewerking met OK Foods, Gansbaai.
Vir Mandela Dag het die leerlingraad ‘n boodskap van eenheid, medemenslikheid (ubuntu) en diensbaarheid gedeel.
Na taai kompetisie in Gauteng op 24 Julie verower Lia Du Toit Gr2.2 van Laerskool Gansbaai n 9de plek vir die Wes Kaap tussen 44 deelnemers.
Op Saterdag, 27 Julie 2024, het 6 van Laerskool Gansbaai se skaakspanne aan die Overberg Top Skole Skaaktoernooi te Caledon deelgeneem.
Kom ondersteun ons talentvolle kunstenaars en geniet 'n gesellige aand uit by Laerskool Gansbaai.
Die Junior en Senior Koor het die afgelope wintervakansie vir die derde agtereenvolgende jaar 'n omvangryke koorwerkswinkel gehad.
Kiana Lourens (0/13) het 1 - 2 Julie saam met die Overberg Distrik netbalspan ‘n oefenkamp in swellendam bygewoon.
Kom kuier saam vir 'n nostalgiese aand van pret en dans!
Laerskool Gansbaai bied 'n opwindende geleentheid om aansoek te doen vir die vakante pos van Ontvangsklerk.
Baie geluk aan Lia du Tiot wat haar Gr 2 Hip Hop eksamen met 82.5% Honours gegradueer het.