Best Kid Friendly Spot in Hermanus
Opsoek na iets lekker om te doen met die kinders, die laaste tydjie van die vakansie?
Kom bespreek jou middagete plekkie by ons!
Bring die kinders vir ‘n onvergeetlike ervaring, nie net vir hulle nie, maar ook vir jou!
Geniet ‘n unieke belewenis en ‘n familie-seekosfeesmaal, en kuier sommer lekker! - Our Family seafood feast is an unforgettable experience.
Kindervriendelik, met ‘n hout speelarea wat ‘n brug, sandput, klimmuur, tradisionele ou-skool speletjies, ‘n hangmat, trampoline en selfs ‘n zipline insluit!