Soek die sonneblom
Sien die geel
Wie is dit wat daar in die grasveld speel
Dis jy vrou
Jy is vry
Arms oopgestrek
Deur die wind gelei
Draai jou kroon na die son
Sien die sonneblom
Voel die geel
Dit is jy vrou wat daar speel...
Follow The Yellow
Dit is ons slagspreek, Geel, Goudgeel, Giggelgeel, Spiritual warm en wink die toekoms.
Ons is drie Sonneblom vrouens wat saam ons praktyk begin het voor Winter en nou vol in die blom staan vir die Somer.
Mari, Renata en Llona nooi jou uit om oor die drumpel te kom stap na ons rustige ontvangs waar jy as vrou heerlik bederf kan word.
Elkeen van ons het n gespesialiseerde gebied en is jy in raakvat hande met jare se kennis en vriendelike kreatiewe diens.
Kom geniet n sonskyndag saam met vonkelwyn en versnapperinge en ervaar wat ons bied.
Kyk terseldertyd na Tabita se smaakvolle uitrustings en Ronet se unieke juwele.
- Datum: 12 Oktober 2019
- Tyd: 10h00 - 15h00
- Adres: Browzone
Ons sien uit daarna om julle te verwelkom!