SELFVERTROUE beteken SUKSES ...
maar WAAR kry ‘n mens dit?
Daar word gesê SELFVERTROUE is die lig van binne, omdat dit jou bold, vreesloos en unstoppable maak, tog word niemand met selfvertroue gebore nie.
Dit is eerder iets wat jy in jouself ontgin deur dit AAN TE LEER (it is a learned skill). Selfvertroue is magical omdat dit jou hele lewe kan verander en inkleur sodat jou grootste en mooiste drome kan realiseer.
Die vraag is: HOE doen ‘n mens dit?
Daar is ‘n maklike, fun, goedkoop, stap-vir-stap, kort e(pos)-kursus wat jou op ‘n self-ontdekkingsreis neem ... in jou eie spasie, teen jou eie tempo en in jou eie tyd.
Dit is die derde module van die BandAid Strip se LIFE MAKEOVER e-course en dit is ook in Afrikaans beskikbaar:
“The third module deals with self-development: the deep-penetrating restoration of your inner core, the improvement of your self-esteem, the increase of your self-worth and the discovery of your rare potential, e.g. how to gain self-confidence, focus, self-discipline, momentum, perseverance, positive mental associations, etc. ...”
As jy meer hiervan wil weet, besoek gerus hierdie link: www.bandaidstrip.co.za/page3.html en kontak my asb. vir meer besonderhede indien nodig.
Mooibly groete
Heté
Trauma & Life Design Coach (Life Crises Management Skills)
The BandAid Strip Counselling/Coaching Services