Burgers en Bier by Die Plaaskombuis

Burger en Bier soos dit hoort! R135!
Kom kuier môre by die Antieke end Vintage Mark.
16 Desember om 10:00.
Live Musiek deur Des Bosch.
Baie vermaak vir die kinders - speelarea, rondhardloop en moeg raak!
Bring ouma, oupa en sommer die hele familie.
Geniet ’n yskoue bier, byt vas aan ons beroemde Plaaskombuis-burgers, en vat die mooiste uitsig in.
Pret vir almal - kinders slaap vroeg en die grootmense lag lank!



