Blog

Siske & Marnitz Verlowing

Siske & Marnitz Verlowing

Captured Photography

Vroeg oggend sessies is soveel pret. Ons het bietjie Stanfordsbaai toe gegaan vir die verlowings sessie van mooie Siske & Marnitz. Gelukkig kan mens nie die koue sien in die fotos nie! hehe - ons het lekker gebewe. 
Die verliefde tweetjies is sulke pragtige mensies. Dit was net n plesier om hulle af te neem. 
Ek wens julle n lang gelukkige lewe saam! Ek weet sommer julle gaan saam stok oud word.

Siske & Marnitz Verlowing

Sonja Walker

Photographers Sonja Walker & Anja, are ready to capture all your memorable moments so that you can showcase them for life. Based in Gansbaai, This mom and daughter team offers professional photographic services throughout the Overberg region and further afield at the venue of your choice. Celebratin...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More