Algemene Jaarvergadering

Algemene Jaarvergadering

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Jaco Swart (links) Beste Vordering en Kim Breach Wenner 2013. Erelid Hettie Petersen, het die pryse oorhandig.

Die Franskraal Rolbalklub AJV is op 21 Junie 2013 gehou.  Dit is voorafgegaan deur die prysuitdeling aan die wenners van verskeie klubkampioenskappe, waaronder die volgende: Mans Enkel-spel: Bryan Chambers en Dames Enkelspel: Kim Breach.  Daar was ook ‘n  toekenning aan die spelers wat die beste vordering gedurende die voorafgaande jaar gemaak het.  Dit is toegeken aan Jaco Swart wat na slegs ‘n  paar maande ses deelname daarin geslaag het om die Boland Mans Enkelspel vir Beginners te wen.  Dit wil gedoen wees!

Die nuwe Bestuur sal vir 2013/14 bestaan uit: President, Ivan Giles; Visepresident, Mattie Neethling; Sekretaris, Marius de Wit; Tesourier, Fred Rossouw en Spysenierbestuurder, Marie Pretorius. ‘n  Paar vakante poste sal ook nog gevul moet word.

Die vergadering het baie goed afgeloop en ‘n  paar konstruktiewe voorstelle is gemaak wat verder deur die nuwe bestuur ondersoek sal word.

Franskraal Rolbalklub het gedurende die afgelope jaar op alle terreine voortuitgegaan en het nou reeds 75 lede, maar die mikpunt is 100 vir die komende seisoen.  Enigiemand wat belangstel om aan te sluit en hierdie wonderlike spel te ervaar, kan vir Marius de Wit (082-926 0892) of Mattie Neethling (083-774 9427) skakel vir meer besonderhede of kom loer in by die klub op Dinsdae, Woensdae en Saterdae vanaf 14:00.

Pieter Conradie

 

Algemene Jaarvergadering

Pieter Conradie, President

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

GGAP IS BLESSED to have Antje Shone on our team.

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Living near the coast? Your exterior walls need a little extra protection.

Meet Klonki

Meet Klonki

Klonki is a +- 3-year-old male looking for a loving forever home.

BARC Animal Welfare
Wind Dried Lamb Ribs

Wind Dried Lamb Ribs

Prime Cuts Meat has wind dried lamb ribs, made fresh every day and available while stocks last!

Prime Cuts Meat
Recent Pergola Build in Franskraal

Recent Pergola Build in Franskraal

Another pergola project completed by Thunder Services & Solar in Franskraal.

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Looking for something pretty and different for your home?

See All Articles