Posduifklubnuus

Ons duiwe het in moeilike weer in swaar reën huistoe gekom. Al die lede het goed gestres want vir die eerste keer is ons duiwe in ‘n heel ander rigting losgelaat.
Hulle het van Vanrhynsdorp gevlieg. Uitslae is soos volg:

Vanrhynsdorp J.O

Japie Swart   1ste, 9de, 13de
Louis & Johannes  2de, 6de,8ste,12de
A Leonard   3de, 4de, 5de, 7de,
H Hitge   10de
D Smith   11de

Vanrhynsdorp OPE

Louis & Johannes  1ste, 5de
Jurie Swart   2de
Corinne & Janine  3de, 11de,13de, 14de
H Hitge   4de, 9de
Japie Swart   6de, 10de, 12de, 15de
A Scheepers   7de, 8ste

Die jongduiwe was 10:00 losgelaat en eerste duif was 15:14:10  by die huis met ‘n afstand van 339 km. Ope duif was 10:30 losgelaat. Eerste Ope duif was 15:09:45 by die huis.

Groete tot volgende week.
Corinne