Giepie trek Bielies uit

Giepie van Zyl het op Donderdag, 11 Julie, hierdie steenbras van 3kg en kabeljou van 3,5 kg by Pearly Beach uitgetrek.