Gholfnuus

Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Persoonlik:  Ons innigste simpatie aan Toni van Altena en gesin met die afsterwe van Ethné na ‘n   lang siekbed.  Ons gebede is met julle.

Verjaarsdae
:  Geluk aan Ria van der Merwe wat op die 25ste verjaar – ons wens jou ‘n   mooi jaar toe!

Woensdag
se Sloegterskompetisie is gewen deur Rob Jerrard met 40 punte, gevolg deur Daan Victor 38, John Thompson 37, Joe Cesare 35, Solly Wessels 35, George Hunt 34, Paul Dippenaar 31, El Matthee 30, Dawie Viljoen 29, Stella Swart 29.  Naaste aan die pen op no 2 was Solly Wessels en hy teken ook ‘n   Spog Twee aan.  Andre Roos was naaste aan die pen op no 8&17.  Christo Spanellis teken ‘n   Arend aan op putjie no 19.  Vrydag (borg;: OK Foods) was daar geen kompetisie as gevolg van die weer en die ledetrekking word nie gewen nie en is oorgedra na volgende week.  Dankie aan Toekie vir die lekker broodjies!  Die gelukkige looitjie vir die pragtige braai wat geskenk is deur Gansbaai Marine is getrek en die wenner was Leon Hattingh.  Die komitee en lede bedank Andre Coetzee vir die braai wat die mooi bedrag van R1 500 ingebring het vir die klub.  Ons waardeer dit baie.


Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Syfer Plus, en is gewen deur Paul Dippenaar (regs) +4, gevolg deur Joe Cesare +3, Solly Wessels 0, El Matthee -6, RoyceWoods -6.  Solly Wessels was naaste aan die pen op no 2&11 en teken ook ‘n   Spog Twee aan.

Die Ligaspan het Saterdag op Kleinmond hul laaste wedstryd vir die jaar gespeel, en 2.5 teenoor 5.5 verloor.  Johan Coetzee bedank die spelers wat vir die Gansbaai Ligaspan gespeel het gedurende die jaar:  Bev Swart, Daan Victor, Sextus Neethling, Andre Coetzee, Christo Spanellis, Andre Roos, George Hunt, Charlie Bent, Daniel vd Merwe, Rob Jerrard & Malcolm Bury.  Al die spelers het hul beste gelewer en ons kan trots wees al het ons nie die finaal gehaal nie.  Dankie aan almal!

Volgende Saterdag
se kompetisie is ‘n   Enkel Stableford.  Ons hou duimvas vir goeie weer!

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 – Johan Coetzee

ONTHOU ASB:  Die Algemene Jaarvergadering vind plaas op Donderdag 29 Augustus 2013.

Gholfnuus

Johan Coetzee

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

You Have the Power to Change the Pattern

You Have the Power to Change the Pattern

Choose healing. Change beliefs. Transform relationships.

Red Wine Oxtail

Red Wine Oxtail

Warm up this winter season with rich, slow-cooked oxtail, gently infused with garlic and oregano.

OK Foods Gansbaai
What Kind of Relationship Do I Truly Want to Create?

What Kind of Relationship Do I Truly Want to Create?

Once we begin to recognise that our beliefs influence the relationships we create, another question naturally follows.

Grootbos Foundation Empowers Entrepreneurs

Grootbos Foundation Empowers Entrepreneurs

An important part of the journey of an entrepreneur is evaluating their own personal starting position and identifying their progress...

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 15 - 19 July 2026

Overstrand Tourism Diary: 15 - 19 July 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
SARS MOBILE UNIT VISITING OVERSTRAND IN AUGUST 2026

SARS MOBILE UNIT VISITING OVERSTRAND IN AUGUST 2026

The South African Revenue Service (SARS) Mobile tax unit will be in Overstrand on selected dates from 09:00 to 15:00...

See All Articles