Gansbaai Posduifklub

Saterdag se wedvlug was vanaf Victoria-Wes. Die hele Overberg se duiwe het gesukkel om by die huis te kom weens die slegte weer. Die Ope duiwe het baie beter as die Jaar Oud duiwe gevaar. Duiweboere moes Sondagoggend vroeg opstaan om  die getalle vol te kry.

Uitslae is soos volg:

VICTORIA-WES J.O

Louis & Johannes 1ste,2de,3de,5de,12de
A Scheepers 4de
H Hitge 6de, 14de
Japie Swart 7de, 13de
D Smith 8ste, 11de, 15de
Jurie Swart 9de, 10de

VICTORIA-WES OPE

Japie Swart 1ste, 4de, 8ste, 9de
Jurie Swart 2de, 13de
Louis & Johannes 3de, 6de, 12de, 14de, 15de
Corinne & Janine 5de, 7de, 10de, 11de

Groete tot volgende week.   
Corinne