WWE Rofstoei Supersterre

Hierdie WWE  Rofstoei Supersterre was Dinsdag op 'n haaiduik saam met Shark Diving Unlimited. Hulle optredes in Suid-Afrika was Woensdag by Grand West - Kaapstad, Donderdag West Ridge Park Tennis Stadium - Durban en is Vrydag & Saterdag by die Coca-Cola Dome in Johannesburg. Vlnr:  Titus O'Neill, Naomi, Wade Barett, Lillian Garcia, Tensai, Kaitlyn, Randy Orton, Justin Gabriel (oorspronklik van Suid-Afrika), Brodus Clay, Jack Swagger.