Goeie nuus

Goeie nuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die grondpad oorkant die Franskraal-afrit wat nou in ‘n herstelproses is

Goeie nuus is soms baie skaars, maar vir almal wat die afgelope tyd gekla het oor die swak toestand waarin die grondpad-uitdraai vanuit die R43 bergkant toe, by die Berg en See Padstal, is daar goeie nuus. Die grondpad bedien die inwoners van Gansbaai Karavaanpark tot bo teen die berg by Panorama restaurant en regs in die rigting van Joli Fleur Kwekery en Nuwe Hoop Bedieningsentrum. Etlike klagtes is ontvang oor die gate in die pad en die algehele swak toestand daarvan. Maar die slegte nuus het nog in die lug gehang, toe kry Gansbaai Courant die instandhoudings-afdeling van Gansbaai Munisipaliteit daar - en daar is toe reeds ‘n hele ent met die herstelwerk gevorder. “Daar was ‘n vertraging omdat ons vir van die swaarmasjienerie moes wag,” het ‘n munisipale amptenaar gesê. Nou kan die klagtes met glimlagte vervang word, aangesien die grondpad in geheel, soos hierbo beskryf, herstel gaan word.   

Hardus Botha

Goeie nuus

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

GGAP IS BLESSED to have Antje Shone on our team.

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Living near the coast? Your exterior walls need a little extra protection.

Meet Klonki

Meet Klonki

Klonki is a +- 3-year-old male looking for a loving forever home.

BARC Animal Welfare
Wind Dried Lamb Ribs

Wind Dried Lamb Ribs

Prime Cuts Meat has wind dried lamb ribs, made fresh every day and available while stocks last!

Prime Cuts Meat
Recent Pergola Build in Franskraal

Recent Pergola Build in Franskraal

Another pergola project completed by Thunder Services & Solar in Franskraal.

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Looking for something pretty and different for your home?

See All Articles