Groente projek dui op sukses

Groente projek dui op sukses

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die groep Groente-kursusgangers, met die aanbieder, Abraham Moitse voor regs en Leanor Kapot langs hom.

Die Menseregte en Ontwikkelingskantoor in Blompark het onlangs, in samewerking met die Dept Landbou, ‘n kleinskaalse tuinbou-projek geloots. “Die projek strek oor ‘n jaar en hierdie kursus is reeds die derde suksesvolle gedeelte van die projek,” vertel Eleanor Kapot, Skakelbeampte van die kantoor. “Ons is besig om mense in die gemeenskap te bemagtig as bydrae tot die verligting van armoede.”

Die koördineerder van die Menseregte-kantoor is Juan Lewis en die aanbieder van die kursus is Abraham Moitse. Die Groentekursus bevat ‘n wye reeks aspekte, soos beplanning van ‘n groentetuin, besproeiing, onkruid- en plaagbeheer en die algemene versorging van ‘n groentetuin. Alle groentes is in die inhoud van die kursus opgeneem, soos blaargroentes, koolgroepe, rank- en peulgewasse, knolgroentes en bolgroentes. “Ons bedank graag die kursusaanbieder vir sy geduld en puik aanbieding, asook me C Valentine vir haar puik spysenieringsdienste,” sê Eleanor.

Vir meer inligting kan die Menseregte en Ontwikkelingskantoor kan by 028-384-1874 geskakel word, of skakel vir Eleanor Kapot by 073-304-7914 of Juan Lewis by 074-103-9763.

Hardus Botha 

Groente projek dui op sukses

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

GGAP IS BLESSED to have Antje Shone on our team.

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Living near the coast? Your exterior walls need a little extra protection.

Meet Klonki

Meet Klonki

Klonki is a +- 3-year-old male looking for a loving forever home.

BARC Animal Welfare
Wind Dried Lamb Ribs

Wind Dried Lamb Ribs

Prime Cuts Meat has wind dried lamb ribs, made fresh every day and available while stocks last!

Prime Cuts Meat
Recent Pergola Build in Franskraal

Recent Pergola Build in Franskraal

Another pergola project completed by Thunder Services & Solar in Franskraal.

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Looking for something pretty and different for your home?

See All Articles