Wat 'n vinnige wedvlug vir duiweboere moes wees het weer in 'n nagmerrie vir party manne ontaard. Weskus vlieg is nie vir sussies nie. Die duiwe moet oor soutpanne vlieg en op so 'n warm dag drink hul die soutwater en haal hul nie die huis dieselfde dag nie. Uitslae is soos volg:
SPRINGBOK J.O.
Japie Swart 1ste, 2de, 4de, 6de, 12de, 14de
Jurie Swart 3de,13de
H Hitge 5de, 7de, 9de, 15de
A Leonard 8ste, 11de
D Smith 10de
SPRINGBOK OPE
Louis & Johannes 1ste, 6de, 15de
Corinne & Janine 2de, 10de
Japie Swart 3de, 7de, 8ste, 9de, 12de, 13de, 14de
Jurie Swart 4de
H Hitge 5de
D Smith 11de
"Well done," manne.
Groete Corinne