Wolkbreuk in Gansbaai

'n Wolkbreuk, soos nog min gesien, het Dinsdagmiddag om 17:45 De Kelders in 'n haellandskap omskep. Willie Botha van Vyferstraat 81 het hierdie foto ingestuur. Onder: De Villiersstraat 23 De Kelders van die De Jonghs