Engelse Eisteddfod te Hermanus

Vrydag 26 Julie 2013 was die Engelse Eisteddfod te Hermanus (Gr4-7) en L/S Gansbaai (GrR-3).


Eisteddfod Gr 1-3E: Cleo Ockhuys (silver); Carey-Leigh Cornelius (silver); Tansiha Mmereki (silver); Jade Coetzee (Goud)


Eisteddfod Gr 4-7E: Agter: Gabriel Stratford (goud) Amy Hattingh; Niklaas Barkhuizen; Anrika Brand; Nushaan Cornelius. Voor: Tumé Bester; Sonja Louw (Goud); Gretchen Ockhuys; Ethan van der Schyff

Hokkie 2013: Agter: Jada Fourie, Geneve Goedeman; Nushaan Cornelius. Voor: Kimberley Dunsdon

Op Saterdag 27 Julie was daar ‘n hokkie-ontwikkelings kliniek op Gansbaai sportgronde.  Die span van L/S Okkie Smuts het stof in die 3 ander skole se spanne geskop en met die trofee weggeloop.


Mev Felicity Beukes, woonagtig te Gansbaai is aangestel as waarnemende hoof in die plek van Mnr Chris Delport vanaf 1 Julie 2013 tot 31 Desember 2013. 

Mnr Delport het ‘n bevorderingspos aanvaar te Kosie de Wet Primêr in Villiersdorp. 

Ons wens beide van hulle voorspoed toe met hul werk.

Willie de Waal