Gansbaai Posduifklub

Die duiwe het Saterdag vanaf Britstown gevlieg. Dit was 'n mooi dag en die duiwe het vinniger huis toe gekom as wat ons verwag het. Die duiwe het wind van agter gehad wat baie gehelp het. Die uitslae is soos volg:

Britstown   JO

Louis & Johannes 1ste, 2de, 3de, 5de, 15de
D Smith  4de
Japie Swart  6de, 7de, 9de, 10de, 13de
H Hitge  8ste,12de,14de
Jurie Swart  11de

Britstown  OPE

Corinne & Janine 1ste, 3de, 11de, 13de, 15de
Jurie Swart  2de, 8ste, 9de,
Louis & Johannes 4de, 10de
H Hitge  5de, 6de, 7de, 12de, 14de

Groete, Corinne