UniLever Knorr Kompetisie

Me Kleintjie van Eden van Pearly Beach was die gelukkige wenner van 'n gasverwarmer asook 'n gasbottel in die UniLever (Knorr) kompetisie. Patrick van UniLever en Petra van OK Foods het haar prys oorhandig.

Me Kleintjie van Eden van Pearly Beach was die gelukkige wenner