ALGEMENE JAARVERGADERING: DONDERDAG 29 AUGUSTUS 2013.
VERJAARSDAE: Goetz Wange 18, Edwin Harris 24, Ms DL Blackburn-Hall 25t th.
We wish you all a wonderful birthday!
WOENSDAG en VRYDAG was daar geen gholf nie as gevolg van die weer. Die ledetrekking is nie gewen nie en word oorgedra.
John Thompson & Daniel vd Merwe.
SATERDAG se kompetisie was ‘n 4BBB Stableford en die wenners was John Thompson & Daniel vd Merwe met 41 punte, gevolg deur Solly Wessels & El Matthee 41, Paul Dippenaar & Joe Cesare 40, Bev Swart & Leon Hattingh 35, M Stevenson & M Tobias 33. Naaste aan die penne was George Hunt op no 2&11, Daniel vd Merwe op no 8&17 en Joe Cesare op no 15 (borg: SuperSpar/Tops).
VOLGENDE SATERDAG se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
KLUB/CLUB: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
NAVRAE/ENQUIRIES: 082 878 0534