Gansbaai Posduifklub

Die weer was die naweek tot in die binneland nie gewens vir duiwevlieg nie. Duiwe is eers Sondag om 7h30 in Strydenburg losgelaat. Strydenburg is volgens die GPS afmeting 651km van Gansbaai. Sondagaand was daar reeds 'n hele paar duiwe by die huis. Die uitslae is soos volg:

Strydenburg JO
Louis & Johannes 1ste, 4de, 8ste, 9de, 10de, 11de, 15de
Jurie Swart  2de, 3de, 12de
Danie Smith  5de,6de
H Hitge  7de
Japie Swart  13de, 14de

Strydenburg OPE
Corinne & Janine 1ste, 11de, 12de
Louis & Johannes 2de, 4de, 6de, 7de, 13de, 15de
Japie Swart  3de, 5de, 8ste
Jurie Swart  9de,14de
H Hitge  10de

Groete, Corinne