Crown National Geskenkpak Wenner


'n Baie lojale kliënt, Me Mariki du Rand van Gansbaai, was die gelukkige wenner van 'n geskenkpak van Crown National.  Sy het van ons heerlike nuwe Ouma Boerewors gekoop tydens Crown National se promosie in die winkel. Nicolene en Johan het haar prys oorhandig.