Basaarvoorbereiding

Basaarvoorbereiding

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die ywerige groep dames besig met die voorbereiding van Basaarpasteie wat vir Herberg-aan-See se basaar gebak gaan word

Die voorbereiding vir die gewilde basaar ten bate van Herberg-aan-See (HaS) is volstoom aan die gang. Gansbaai Courant het by die Pretoriussaal gaan inloer en ‘n groep ywerige dames daar gekry - hard besig om “Basaarpasteie” voor te berei wat gebak gaan word. “Verlede jaar het ons 2,229 pasteie gebak en vanjaar sal daar 2,424 pasteie wees,” vertel Francia van Dyk, sameroeper. Sy sê sowat 14 dames het binne die bestek van 2 dae (slegs 3 ure per dag) die voorbereiding vir die groot hoeveelheid pasteie gedoen. Kennis kan nou reeds geneem word dat die 2de been van die Fees van die Ganse wat op 21 September met die basaar sou saamval, weens verskeie faktore na Saterdag, 7 Desember vanjaar uitgestel is. (Volledige inligting in die volgende uitgawe). Dit kan net beklemtoon word dat HaS se basaar nie deur hierdie besluit geraak word nie, en ook nie die “Groet die Grotman”-vertoning nie. Daar kan dus steeds na HaS se basaar uitgesien word.

Vir navrae, hulpverlening en/of donasies ten opsigte van die basaar, kan Francia van Dyk by 028-384-0262 of 082-551-3613 gekontak word.

Hardus Botha

Basaarvoorbereiding

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

GGAP IS BLESSED to have Antje Shone on our team.

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Living near the coast? Your exterior walls need a little extra protection.

Meet Klonki

Meet Klonki

Klonki is a +- 3-year-old male looking for a loving forever home.

BARC Animal Welfare
Wind Dried Lamb Ribs

Wind Dried Lamb Ribs

Prime Cuts Meat has wind dried lamb ribs, made fresh every day and available while stocks last!

Prime Cuts Meat
Recent Pergola Build in Franskraal

Recent Pergola Build in Franskraal

Another pergola project completed by Thunder Services & Solar in Franskraal.

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Looking for something pretty and different for your home?

See All Articles