NG Kerk Kinderdiens Doop

Twee kinders is Sondag in die kinderdiens van die NG Kerk deur Dr Liesel Joubert gedoop.

Links: Elzaan Bosch saam met baba Nicholas en broer AJ wat hom ingebring het.

Onder: Eric en Jurita Booker saam met hulle baba, Erica Booker.