12 Gansbaaiers na Botswana

12 Gansbaaiers na Botswana

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die 12-stuks Gansbaaiers wat onlangs na Botswana en Zimbabwe getoer het

Nie minder nie as 12 Gansbaaiers het onlangs ‘n reis na Botswana en die Victoria Watervalle onderneem. Die groep was deel van ‘n toergroep van Savanna Toere. Die Gansbaaiers wat so heerlik saamgekuier het, is Danie en Madeline Janse van Rensburg, Fred en Linda Rossouw, Piet en Dalena Wessels, Albert en Rhona van Schalkwyk, Johan en Suzette Wiese, Hettie Lass en Dina Jooste. Johan Wiese vertel dat die Gansbaaiers na Johannesburg gevlieg het, waarna die bustoer in Pretoria begin het. Hulle is met die toerbus deur Botswana tot by die Chobe reservaat geneem. Vandaar is hulle oor die grens na Zimbabwe waar die Victoria Valle onder andere besoek is. “Almal was die eens dat dit ‘n fantastiese toer was en ‘n belewenis wat mens net een keer in ‘n leeftyd ondervind,” sê Johan. “Savanna Toere se reëlings is uitstekend en die akkommodasie was oral uitstekend.” Hy vertel dat een van die hoogtepunte tydens die toer sonder twyfel ‘n bootreis op die Chobe-rivier was, waar dit wemel van diere, met sonsondergange wat “hemels” was, maar hulle eindbestemming, die Victoria Valle, was vir almal die heel beste gewees.

Hardus Botha

12 Gansbaaiers na Botswana

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

GGAP IS BLESSED to have Antje Shone on our team.

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Living near the coast? Your exterior walls need a little extra protection.

Meet Klonki

Meet Klonki

Klonki is a +- 3-year-old male looking for a loving forever home.

BARC Animal Welfare
Wind Dried Lamb Ribs

Wind Dried Lamb Ribs

Prime Cuts Meat has wind dried lamb ribs, made fresh every day and available while stocks last!

Prime Cuts Meat
Recent Pergola Build in Franskraal

Recent Pergola Build in Franskraal

Another pergola project completed by Thunder Services & Solar in Franskraal.

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Looking for something pretty and different for your home?

See All Articles