Duiwe Uitslae

Duiwe Uitslae

Gansbaai Courant

Die wedvlug het Sondag vanaf Britstown plaasgevind weens die slegte weer oor die naweek. Al was die wind Sondag baie sterk het die duiwe die 588 km (GPS distansie) redelik vinnig gevlieg. Die JO duiwe is 7h00 gelos en OPE duiwe is om 7h30 losgelaat uitslae is soos volg:

BRITSTOWN JO

Louis & Johannes  1ste, 3de, 5de, 9de, 10de, 11de, 13de
H Hitge 2de, 8ste
Japie Swart 4de, 6de, 7de, 12de, 14de
D Smith  15de

BRITSTOWN OPE

Louis & Johannes 1ste, 4de, 5de, 8ste, 10de,
Japie Swart  2de, 7de, 13de, 14de
D Smith  3de, 15de
Corinne & Janine 6de, 9de, 11de
H Hitge  12de

Groete, Corinne    

Duiwe Uitslae

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Fynbos on horseback

Fynbos on horseback

At Grootbos, horse-riding is one of the many activities included in your stay...

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Hoekom jy versigtig moet wees vir swart drop!

Swart drop kan hartarritmie en hoë bloeddruk versorsaak.

Gansbaai Pharmacy
Do you have painful joints?

Do you have painful joints?

Arthritis is an inflammation of the joints.

Gansbaai Pharmacy
Is jy verslaaf aan jou slimfoon?

Is jy verslaaf aan jou slimfoon?

So wonderlik soos wat slimfone ook al mag wees, ’n mens kan verslaaf raak aan hierdie toestelle.

Gansbaai Pharmacy
Joke of the month

Joke of the month

A mechanic was removing a cylinder head from the motor of a Harley motorcycle when he spotted a well-known heart surgeon...

Gansbaai Pharmacy
Pasop vir kieme in die water

Pasop vir kieme in die water

Jy moet sekere voorsorgmaatreëls tref om die bakterieë en parasiete te vermy.

Gansbaai Pharmacy
See All Articles