Gholfnuus

Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

2013 Bestuurskomitee

Verjaarsdae: Jeanette Bent 2e, Royce Woods en TP Potgieter 4e – veels geluk, ons wens julle ‘n mooi jaar toe.

Donderdag het ons Algemene Jaarvergadering plaasgevind.  Die nuwe komitee is verkies en sien soos volg daar uit:  President en Tesourier: Johan Coetzee; Klubkaptein: Bev Swart; Onderklubkaptein: Daan Victor; Addisionele Lede:  Joe Cesare, Jakkie Beukes, Daniel vd Merwe & Dr JP Bosman.   Ons dra graag ons gelukwense oor aan hierdie lede en wens hulle baie sukses toe met die belangrike en moeilike taak om die Buiteklub te bestuur.  Ons hartlike dank aan De Wet en Morkel van Niekerk van Gansbaai Superspar vir die heerlike rolletjies en wors met ‘n ongelooflike lekker tamatie mengsel wat hulle vir ons voorsien het na die vergadering.  Dit word opreg waardeer.

Dinsdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Daan Victor met 32 punte, gevolg deur Solly Wessels 27, George Hunt 27, Christo Spanellis 25, Dawie Viljoen 23, Johan Kruger 23, Leon Hattingh 20, El Matthee 19.  Naaste aan die penne was George Hunt op no 2&11 en Leon Hattingh op no 15.  Vrydag & Saterdag was daar geen kompetisie nie as gevolg van die ysige weer.

Vrydag  9 September sal daar weer ‘n braai wees vir die lede.

Volgende Saterdag se kompetisie is die Maandelikse Houespel.

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534  Johan Coetzee

Gholfnuus

Johan Coetzee

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

GGAP IS BLESSED to have Antje Shone on our team.

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Living near the coast? Your exterior walls need a little extra protection.

Meet Klonki

Meet Klonki

Klonki is a +- 3-year-old male looking for a loving forever home.

BARC Animal Welfare
Wind Dried Lamb Ribs

Wind Dried Lamb Ribs

Prime Cuts Meat has wind dried lamb ribs, made fresh every day and available while stocks last!

Prime Cuts Meat
Recent Pergola Build in Franskraal

Recent Pergola Build in Franskraal

Another pergola project completed by Thunder Services & Solar in Franskraal.

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Looking for something pretty and different for your home?

See All Articles