Cameron Marthinus (regs), matriek-leerder by Gansbaai Academia het tydens die langnaweek deelgeneem aan die onder 18 7-man rugbyspan proewe by Curo Skool in Hermanus. Hy het uitgeblink en is opgeneem in die Suid – Boland span. Die groep neem later die kwartaal deel aan die Boland proewe in Wellington.
Liezel Mostert