Sharkies se naam hoog gehou

Sharkies se naam hoog gehou

Gansbaai Courant

'n Paar van die manne wat deelgeneem het aan die proewe

Tien onder 15 en 4 onder 17 rugbyspelers het op 19 Augustus aan die Suid-Boland ontwikkelimgsproewe deelgeneem. Al die spelers het baie mooi gespeek en hul goed van hul taak gekwyt. Al die Sharkies is baie trots op die groep spelers.

Die volgende onder 17 spelers is in die Suid-Boland groep opgeneem: Tyrell Spandiel, Fritz Hill, Marcelino Barends en Abre-Jzhan Spandiel.

Die volgende onder 15 spelers het ook Suid-Boland gehaal: Victor Abrahams, Rallston Dreyer, Lenando Mert, Marco Goncalves, Nardie Groenewald, Kobus Truter, Jacques Prins en Angelo Vergotine.  Die volgende proewe word later die kwartaal in Wellington gespeel.

Gericke van Eck

Sharkies se naam hoog gehou

Gericke Van Eck

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More