VLV NUUS

VLV NUUS

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op Dinsdag, 3 September, is daar ‘n heerlike middag deurge-bring met Mary Badenhorst van  ons Landbou Portefeulje.

Abe Smit van Franskraal het ons kom toespreek oor een van sy geliefde plante die CLIVIA “Boslelie” Diegene wat Abe ken, weet dat hy ‘n groot verskeindenheid van Clivias besit asook ‘n versamelaar is van Alwyne.

Ons is ingelig oor hul herkoms, die verskillende soorte, kleure, en grotes. Hy het ook gewys hoe om  die sade te behandel, en om dit gereed te maak vir plant. Daarna is gedemonstreer hoe die plante geplant  moet word, watter grond en bymiddels gebruik moet word, die grote pot en die belangrikste waar die plante geplaas (ligging)  moet wees om die beste uit hulle te kry.

Daar is baie vrae gevra, en die dames het ywerig aantekeninge gemaak.

3 Plante is uitgeloot, en Francetta Cillie Malan was gelukkig om ‘n groot geel Clivia wat amper blom met sade te wen, Lorraine Germishuys was die gelukkige 2de en 3rde wenner. Baie dankie aan Abe wat die plante aan ons geskenk het, asook aan ons Landbou Gasvrouens vir die heerlike eetgoed wat daarna bedien is.

Op 17 September om 10:00  bied die VLV ‘n demonstrasie aan van blomme en hoe om spesiale toebroodtjies te maak.

Dit word aangebied deur Jeff Milne van Kleinmond, ‘n bekende Blomme Beoordelaar, wat ook al bygedra het tot die Chelsea Skou in Engeland. Hy het ook jare lank ‘n bloemistewinkel in Caledon gehad.

Almal word vriendelik uitgenooi om die oggend saam ons deur te bring by Gansbaai Family Kerk, Buitekantstraat (ou Sopkombuis). Kostes is R20 per persoon en ligte verversings word aangebied. Skakel Rienie by 028 38 41170 of 081 443 8248.   
                                                       
Rienie Lüdick

VLV NUUS

Rienie Ludick

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

GGAP IS BLESSED to have Antje Shone on our team.

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Living near the coast? Your exterior walls need a little extra protection.

Meet Klonki

Meet Klonki

Klonki is a +- 3-year-old male looking for a loving forever home.

BARC Animal Welfare
Wind Dried Lamb Ribs

Wind Dried Lamb Ribs

Prime Cuts Meat has wind dried lamb ribs, made fresh every day and available while stocks last!

Prime Cuts Meat
Recent Pergola Build in Franskraal

Recent Pergola Build in Franskraal

Another pergola project completed by Thunder Services & Solar in Franskraal.

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Looking for something pretty and different for your home?

See All Articles