Die duiwe is saterdag oggend vroeg op Hopetown ± volgens GPS so 707km gelos. Dit was baie warm in die binneland maar meeste duiweboere het laat middag duiwe by die huis gehad. Die wen duif was 15h40 by die huis. Uitslae:
Hopetown JO
Louis & Johannes 1ste, 5de, 8ste, 12de
D Smith 2de
A Sceepers 3de
Japie Swart 4de, 6de, 13de, 14de
H Hitge 7de, 9de, 10de, 11de, 15de
Hopetown OPE
Louis & Johannes 1ste, 3de, 5de, 11de
Japie Swart 2de, 4de, 9de, 10de, 13de, 14de
Corinne & Janine 6de, 12de
H Hitge 7de, 15de
D Smith 8ste
Groete Corinne