Burgers & Bier by Die Plaaskombuis

Burger & Bier soos dit hoort! R135!
Kom kuier môre by die Antieke & Vintage Mark
16 Desember om 10:00
Live Musiek deur Des Bosch
Baie vermaak vir die kinders – speelarea, rondhardloop en moeg raak!
Bring ouma, oupa en sommer die hele familie
Geniet ’n yskoue bier, byt vas aan ons beroemde Plaaskombuis-burgers, en vat die mooiste uitsig in.
Pret vir almal – kinders slaap vroeg en die grootmense lag lank!



