Blog

Hoe om sterker, gesonder naels te he - 3 Idees

Hoe om sterker, gesonder naels te he - 3 Idees

Gansbaai Pharmacy

Hoe om sterker, gesonder naels te he - 3 Idees

Ons naels bestaan uit lae keratien, ’n proteïen wat ook in ons hare en vel voorkom. Soos wat ons ouer word, vervaardig ons liggaam keratien stadiger, wat naels kan verswak en droog en vaal kan laat voorkom. Dit is nie slegs die verouderingsproses wat dit aan ons naels kan doen nie - blootstelling aan die elemente kan naels ook uitput, wat dit droog en kwesbaar laat. Gelukkig beteken dit ook dat baie van wat dit neem om jou naels sterk te maak, letterlik in jou hande is.

Hier is presies hoe jy dit kan doen.

 
Hoe om jou naels sterk te maak (en dit so te hou):

1. Wend altyd ’n onder- en bolaag naelpolitoer aan. ’n Onder- en bolaag is veral nuttig wanneer jou naels bietjie swakker is, want dit voorsien aan jou naels ’n ekstra beskermende laag teen dinge soos ontwatering en breekskade.

2. Neem blaaskanse tussen manikure.

Basies: Jou naels moet asemhaal. Die konstante gebruik van naelpolitoer, selfs nietoksiese naelpolitoer, kan die nael verswak. As jy sien dat jou naels besonder bros geraak het (en dit is meer geverf is nie), gee dit ’n maand af van naelpolitoer sodat dit kan groei en sterk raak. ’n Keratienbehandeling tussen manikure kan help om jou naels gedurende die aftyd te voed.

3. Laat iemand daarna kyk. Terwyl swak naels gewoonlik die gevolg van blootstelling aan die elemente en die verouderingsproses is, kan jy maar jou gesondheidsadviseur raadpleeg indien dit ’n nuwe probleem is en nie op tuisbehandelinge reageer nie.

Daar is spesifieke toestande soos ’n ystertekort (anemie), hipotiroïdisme, psoriase en Raynaud se sindroom (’nsirkulasietoestand) wat naelsterkte kan aantas. Hoe vinniger jy enige onderliggende gesondheidsprobleme behandel wat jou naels kan beïnvloed, hoe vinniger kan dit gesonder en sterker groei.

Hoe om sterker, gesonder naels te he - 3 Idees

Gansbaai Pharmacy

Gansbaai Pharmacy has been taking care of locals and visitors to the greater Gansbaai area since 1994. The pharmacy stocks everything from prescription medicine to beauty products. A convenient day clinic run by qualified nursing staff is an added service the chemist offers its clients. The pharmacy...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Stanford Video
Read More

Other Articles

23 August 2026: Just Adrian Live at La Cantina Stanford

23 August 2026: Just Adrian Live at La Cantina Stanford

When one of your most popular musos recommends another muso, you know you’re in for a good time! 

La Cantina Stanford
Check Internet Coverage in Your Area

Check Internet Coverage in Your Area

Wondering if Orca is available in your area?

Orca Technologies
SMEG Appliance Repairs in Hermanus and the Overberg

SMEG Appliance Repairs in Hermanus and the Overberg

A SMEG appliance is designed to combine style, quality and performance, but even premium appliances can occasionally need a little attention.

Just Chilling
Which Mood Is Your Home?

Which Mood Is Your Home?

The Colours of Home collection from Prominent Paints SA is more than just a colour chart...

Gans-Berg Nuus / News - 14 August 2026

Gans-Berg Nuus / News - 14 August 2026

The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles