Vissermansdankseggingsdiens 2013

Vissermansdankseggingsdiens 2013

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die jaar spoed weer ten einde en dit is Sondagaand 8 Desember om 19:00 weer tyd vir die jaarlikse dankseggingsdiens in die Ou Hawe. Hierdie interkerklike diens wat in Afrikaans en Engels aangebied word, is ‘n instelling wat nie misgeloop kan word nie. Dit is die geleentheid wanneer die hele dorp saam met die vissermanne byeenkom om die Goeie Gewer te bedank vir al die seëninge wat Hy gedurende die jaar op ons uitgestort het. Die oogmerk van die diens is om dankie te sê vir alles wat Gansbaai uit die (of van die) see ontvang het.

Alle besighede is op die een of ander manier aan die see gekoppel vir ‘n inkomste en daarom kom almal saam om dankie te sê vir die jaar se inkomste. Dit is ‘n opelugdiens, maar belangstellendes is welkom om die verrigtinge vanuit hul motors te volg. Stoele word deur deelnemende kerke voorsien, maar indien u oor ‘n sitding beskik sal dit waardeer word as dit kan saambring omdat sitplek beperk is. Die Verootmoedigingsdiens vir 2014 vind op 19 Januarie op dieselfde tyd en plek plaas en u kan gerus ‘n aantekening daarvan maak.

Vissermansdankseggingsdiens 2013

Johan van Dyk

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles