Gansbaai - Kwêla se Wes-Kaap Dorp van die Jaar 2026

Gansbaai - Kwêla se Wes-Kaap Dorp van die Jaar 2026

Gansbaai Tourism

Gansbaai - Kwêla se Wes-Kaap Dorp van die Jaar 2026

Hierdie lied is meer as net musiek, dit is ’n viering van Gansbaai, sy mense, sy see en die ongelooflike gemeenskapsgees wat hierdie dorp so uniek maak.

Van die hawe en vissermanne tot die branders, sonsondergange en die mense wat altyd gereed is om ’n hand uit te reik, dit is ’n lied wat uit liefde vir die hart van die Overberg gebore is. ’n Lied van trots, hoop en saamhorigheid.

’n Spesiale huldeblyk aan elke persoon wat Gansbaai hul tuiste noem en elke dag wys wat dit beteken om vir mekaar om te gee.

As hierdie lied jou raak, ondersteun die video deur:

• Like
• Comment
• Subscribe
• Deel dit met familie en vriende

Kom ons wys die wêreld die hart van Gansbaai.

Deel ook jou gunsteling Gansbaai herinnering in die kommentaar op die video, ons hoor graag wat hierdie dorp vir jóú beteken.

Musiek en konsep: MotherGiant

Spesiale dankie aan: Pearly Beach Horse Trails | Adelle van Greunen | Johan Le Roux | Willie Koorts | Dries Dreyer

Dankie vir die ongelooflike beeldmateriaal wat hierdie projek lewendig gemaak het.

Gansbaai - Kwêla se Wes-Kaap Dorp van die Jaar 2026

Gansbaai Tourism

Welcome to Gansbaai! Known globally as the Western Cape’s up-close-and-personal eco-adventure destination, Gansbaai Tourism is your friendly information hub for everything to do with the Overstrand. Discover a wonderland of things to do, including pristine beaches, ancient caves, and a smorgasbord...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026

Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026

Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Resistance Results in Self-Sabotage

Resistance Results in Self-Sabotage

Resistance results in self-sabotage.

GGAP Fun Club Launch in Franskraal | 24–26 September 2026

GGAP Fun Club Launch in Franskraal | 24–26 September 2026

GGAP invites YOU to BOOK THE DATES for Thursday 24 - Saturday 26 September 2026. 

Security, Solar, Electrical and Hardware Supplies

Security, Solar, Electrical and Hardware Supplies

Looking for reliable security, solar, electrical and hardware products? We’ve got you covered!

Rump or Sirloin - Which One Is Your Favourite?

Rump or Sirloin - Which One Is Your Favourite?

When it comes to steak, rump and sirloin are both great choices...

Prime Cuts Meat
Is Your Wall Ready for a Fresh Coat of Paint?

Is Your Wall Ready for a Fresh Coat of Paint?

Spring is here, which means it’s a great time to tackle those painting projects around the house. 

See All Articles