Strandkloofpark Besigheidsliga
Ons het aan die Strandkloofpark Besigheidsliga deelgeneem, waar 6 spanne meegeding het.
Die wedstryde het om 14:00 begin, en ons het 3 wedstryde gespeel:
• Pam Golding vs. Strandkloofpark
• Pam Golding vs. The Chameleon's Den
• Pam Golding vs. The Business
Die dag het om 17:00 ten einde geloop.
Dit was 'n wonderlike dag vol spanwerk, pret en goeie sportmangees. Almal was wenners en elke deelnemer kon 'n prys van hul keuse ontvang.











