
Braai Koekies
Op soek na iets anders vir nagereg by jou volgende braai? Prime Cuts Meat in Gansbaai het die perfekte bederf!
Sit hierdie heerlike braai koekies op die kole wanneer jy klaar gebraai het, en geniet 'n warm, smullekker poeding saam met familie en vriende.
• Lemon Biscoff
• Choc Chip
• Nutty Ginger
• Peppermint Crisp
• Rainbow
Slegs R30 elk!
Kom kry joune by Prime Cuts Meat en maak jou volgende braai nog lekkerder!











