
100% Huisgerookte Vleis and Biltong
GEROOK MET LIEFDE VIR JOU!
By Prime Cuts Meat, glo ons goeie gerookte vleis begin met regte rook, regte harde werk en kwaliteit wat jy proe!
Van gerookte varkrib en ontbeende varknek tot eisbeins, kaasgrillers, cabanossi en nog soveel meer, daar is iets vir elke vleisliefhebber.
- 100% huisgerook
- Met liefde gemaak
- Gerook vir daardie heerlike, kenmerkende smaak
Kwaliteit wat jy proe, diens wat jy verdien!











