Blog

Kerk Eeufees 28 - 29 Mei 2022

Kerk Eeufees 28 - 29 Mei 2022

Baardskeerdersbos Is Lekker

Kerk Eeufees 28 - 29 Mei 2022

Die Baardskeerdersbos NGK hou op 28 en 29 Mei Eeufees wanneer die huidge kerk gebou 100 jaar oud is.

 
28 Mei, Saterdag - BASAAR

Plek: OuSkool Restaurant, Strandveld straat

Tyd: 9:00 tot 15:00

Stalletjies, Skaapkop, Afval, Wynproe en Musiek!

Begeleide toere van die dorp. R50 per persoon vir volwassenes, R30 per persoon vir kinders.

Tye: 9:00, 11:00, 13:00, 15:00   

Kom beleef ons erfenis - stories, spoke, staaltjies, karakters...

Skaapkop: Bespreek vooraf jou skaapkop vir R130. 

 
29 Mei, Sondag - Feesdiens en Kranslegging by Begraafplaas

9:00 by begraafplaas: Kore en kranslegging. Daarna kerkdiens en gesellige samesyn na die diens.

Vir meer inligting, kontak Baardskeerderbos Is Lekker.

Kerk Eeufees 28 - 29 Mei 2022

Sarien

All things happening in Baardskeerdersbos. Anything you need in BBos - Book your accommodation and activities with us. #BBosIsLekker infoshop in Baardskeerdersbos stock a range of local produce, handmade and homecooked.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
See All Articles