Blog

Overberg-Kleure vir Skaak

Overberg-Kleure vir Skaak

Gans-Berg Nuus / News

Overberg-Kleure vir Skaak

-Laerskool Gansbaai-

Die trote Gansie-skaakspan van Laerskool Gansbaai, 24 van hulle, het hulle Overberg-kleure vir skaak verwerf.   

Hierdie hele 2 dosyn leerders was gekies om Overberg tydens die Westelike Provinsie Skaaktoernooi van 27-29 Mei 2022 in Worcester te gaan verteenwoordig.

Die span het in geheel baie goed gevaar.  Anke Oosthuizen, Luandi van der Linde en Michaely Arends het 4 van hulle 6 wedstryde gewen - pragtig!  Elkeen van hierdie skaakspelers is met pragtige sertifikaat beloon - ‘2022 Wes-Kaapse Skoleskaak: Individuele Kampioenskappe’.

 
Hardus Botha
Overberg-Kleure vir Skaak

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
See All Articles