Akrobatiese Gimnastiek: Isabelle de Villiers
Isabelle de Villiers het Sondag, 11 Junie 2023, aan die Akrobatiese Gimnastiek se Overberg en Wynland Distriks Proewe deelgeneem in Stellenbosch.
Isabelle de Villiers het Sondag, 11 Junie 2023, aan die Akrobatiese Gimnastiek se Overberg en Wynland Distriks Proewe deelgeneem in Stellenbosch.
Baie geluk aan Ewie Fourie (Gr 7), wat uitgenooi is na die Toekenningseremonie van die Maths Horizon-kompetisie wat by die Baxter Teater in Kaapstad.
Na 2 jaar stof ons weer one eie skoolkoerant af - geskryf deur ons kinders vir ons kinders.
Koop n lootjie of lootjies en staan n kans om groot pryse te wen!
Tydens 'n geselligheid op Woensdag, 24 Mei 2023, het al ons rugbyspanne (0/7 - 0/13) hul nuwe rugbytruie vir die seisoen ontvang.
Wat ń voorreg om deel te wees van ń wonderlike Gansie-familie, wat pragtig gereageer het op die versoek vir komberse.
LSG-damespersoneel is vandag deur die manspersoneel bederf vir Moedersdag, met die hulp van ń WOW-span agter hulle.
Baie geluk aan Michaely Arends en Anneke du Preez wat opgeneem is in die WP Skaakspan.
Baie sterkte aan Haylie Kriel en Ciske Kok wat Saterdag, 13 Mei 2023, deelneem aan die WP netbalproewe te Worcester.
'n Hartlike en groot dankie aan Mnr Chris van Rensburg van OK Foods Gansbaai vir hul vennootskap om die jaarlikse OK Foods Trolley Run aan te bied.
Donderdag, 4 Mei, was n groot dag in Gansbaai. Dit was die jaarlikse stryd tussen Laerskool Gansbaai en Gansbaai Primêr.
Baie sterkte aan die Overberg skaakspelers wat vandag en môre aan die proewe deelneem by die Westelike Provinsie Skaaktoernooi te George.