Blog

Wen 'n Wegbreek Naweek met Overberg!

Wen 'n Wegbreek Naweek met Overberg!

Overberg Agri Caledon

Wen 'n Wegbreek Naweek met Overberg!

Die 4200 Hektaar Botlierskop Privaat Wildreservaat is langs die beeldskone Outeniqua Berge geleë, tussen George en Mosselbaai. 4 Uit die groot 5 loop hier rond (leeus, olifante, buffels en renosters) asook ‘n hele verskeidenheid ander diere. Botlierskop is jou ware bosveldervaring hier in die Wes-Kaap!

Jy sal outomaties ingeskryf word om ‘n naweek vir twee by Botlierskop te wen as jy R5000 of meer op voer, of R2500 of meer op veeartsenyprodukte van Afrivet, Elanco, Epol, Kyron Agri, Lubern Voere, Meadow, Molatek, MSD, Veekos, Virbac, Voermol of Zoetis spandeer.

Aankope moet tussen 25 Julie & 15 September 2022 gemaak word. Sien B’s & V’s onder.

BEPALINGS & VOORWAARDES

• Tensy uitdruklik anders vermeld, geld hierdie bepalings vir alle kompetisies deur Overberg Agri Bedrywe (Edms.) Bpk. In geval van ‘n botsing tussen hierdie bepalings en die reëls van enige spesifieke kompetisie, sal die reëls van die spesifieke kompetisie voorrang geniet.

• Kliënte kom outomaties in aanmerking met elke aankoop van uitgesoekte handelsmerke by Overberg Agri takke, waar die waarde van die aankoop ooreenstem met die vereiste soos gestipuleer.

• Daar is geen limiet op die aantal inskrywings nie en kliënte sal in kennis gestel word van elke aankoop wat kwalifiseer.

• Enigeen mag deelneem, met uitsluiting van werknemers (en hul onmiddelike familie) van enige filiaal of geassosieerde instansie van Acorn Agri & Food Beperk, die borgmaatskappy(e) en/of agente betrokke by die kompetisie.

• Geen inskrywing vir hierdie kompetisie sal ná die sluitingsdatum oorweeg word nie.

• Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal oor enige aspek van die kompetisie gevoer word tussen Overberg Agri Bedrywe en enigeen wat deelgeneem het nie.

• Die inligting van alle deelnemers word slegs vir die doeleindes van die kompetisie gebruik, waarna dit vernietig word.

• Ons behou die reg voor om enige kompetisie te enige tyd te kanselleer sonder kennisgewing.

• Ons mag pryse herallokeer indien ons nie daarin kan slaag om die finaliste op te spoor nie.

• Die wenners word telefonies in kennis gestel op 22 September 2022.

• Wenners is verantwoordelik vir hul eie vervoer sowel as koste vir aktiwiteite wat nie deel is van die prys nie.

• ‘n Kliënt kan slegs een prys wen.

• Pryse kan nie geruil word vir kontant nie en is nie oordraagbaar nie.

• Pryse is geldig tot September 2023, waarna dit verbeur word.

• Enige afwyking van die reëls en/of pogings om die uitkoms van die prystoekenning te manipuleer sal tot diskwalifikasie lei.

• Wenners moet bereid wees om vir foto’s te poseer vir publisiteitsdoeleindes. Geen vergoeding word in hierdie verband betaal nie.

• Persone wat deelneem, erken dat die weninskrywings aan die publiek bekend gemaak of ten toongestel mag word.

• Daar word aanvaar dat deur aan ‘n kompetisie deel te neem, die deelnemer hierdie reëls verstaan en daartoe instem dat inligting en/of foto’s gepubliseer mag word.

• Overberg Agri Bedrywe (Edms.) Bpk., ons ander filiale, ons kompetisievennot(e) en hul onderskeie aandeelhouers is op geen wyse hoegenaamd aanspreeklik vir enige verlies, skade, besering of onkoste wat voortspruit uit of gely word as gevolg van deelname aan ‘n kompetisie nie.

Wen 'n Wegbreek Naweek met Overberg!

Overberg Agri Caledon

Overberg Agri Caledon is part of a long-standing agricultural company that is the number one choice with farmers, building contractors, DIY enthusiasts and lovers of the great outdoors. Other than supplying large-scale agricultural products to farmers, Overberg Agri Caledon strives to create a great...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Caledon!
Read More

Other Articles

9 Days to Christmas: Sense of Humour

9 Days to Christmas: Sense of Humour

By now, you might be on your way to the family. Be very sure that the first thing you pack is your sense of humour.

It is Okay for Others to Talk about Themselves

It is Okay for Others to Talk about Themselves

All of us want to know that we are heard and seen, and with that, we know that we are valued.

11 Days to Christmas: Conference Call

11 Days to Christmas: Conference Call

Arrange with the larger family to discuss responsibilities and what will be expected of every person. 

10 Days to Christmas: Learn to Breathe

10 Days to Christmas: Learn to Breathe

Most of our problems stem from reactive behaviour.

13 Days to Christmas: Plan of Action - Speak Up

13 Days to Christmas: Plan of Action - Speak Up

Sit down with your “home” family and discuss what each one of you would like to experience during the holidays.

12 Days to Christmas: Christmas Tree / Decoration

12 Days to Christmas: Christmas Tree / Decoration

Keeping in accordance with old traditions, the tree was decorated on the 12th day before Christmas and taken down 12 Days after Christmas.

See All Articles