Blog

Tesselaarsdal Hou Fees: 6 - 8 Desember 2019

Tesselaarsdal Hou Fees: 6 - 8 Desember 2019

The Overberg Business and Lifestyle Magazine

TESSELAARSDAL HOU FEES

In die hartjie van die Overberg tussen skilderagtige berge en inheemse fynbos vind jy n gemengde gemeenskap wat al sedert die vroeë 1800's rustig saam woon. Tesselaarsdal (22km vanaf Caledon en 43km vanaf Hermanus) is vernoem na Kommandeur Tesselaar wat die plaas Hartbeesrivier (later genoem Plaas 811) besit het. Toe Tesselaar dood is, het hy aan sy vrou Aaltje van der Heide, 38 slawe, 150 perde en ander roerende goed bemaak. Die egpaar was kinderloos. Sy vrou het die plaas 22 jaar lank verder verbou en is in 1832 oorlede; twee jaar voordat slawerny in die Kaap-kolonie afgeskaf is. Sy het die grond aan haar slawe bemaak  en diegene onder die ouderdom van 15 jaar moes opgelei word. 

So much has happened since the Mail & Guardian (9th April 2010) wrote: "It's easy to see the attraction of Tesselaarsdal. The gently sloping hills are dotted with ancient farmhouses and outbuildings. Most have been around since Tesselaar's time, making the village a veritable living museum”. Of lately foreigners and locals alike are increasingly drawn to this little village. More and more small self-sustainable farms have emerged. Amongst them, you will find academics, entrepreneurs, potters, craftsmen, distilleries, wedding venues, guesthouses, country cuisine and much more hidden gems.   

Die Avontuur familie hou jare reeds n jaarlikse familie fees en het groot drome gehad om n Tesfees (soos dit aanvanklik bekend gestaan het) te hou. In 2010 (dieselfde jaar as wat die sokker wêreldbeker in SA plaas gevind het) het die Tesselaarsdal Aksie Groep (TAG is a registered NPO RgNo 077-386-NPO) die idee tot uitvoering gebring. Die 1ste Tesfees het plaasgevind op die 3de Desember 2010 op n perseel sonder elektrisiteit. Kerse, braaivleisvure en lampe het die dorpsmense tot laat in die nag aangemoedig om fees te hou. Musiekinstrumente is saam gebring en liedere is saam gesing. Die fees het so gewild geraak dat dit nou jaarliks gehou word. Dit gee familie, vriende en inwoners van die dorp weer rede om terug te keer na Tesselaarsdal toe en nuwe mense word verwelkom en bekend gestel aan die kultuur en hart van Tesselaarsdal.  

Kom beleef n kleurvolle pret naweek saam met die Tesselaarsdal gemeenskap en bring gerus u kampstoel, gazebo en sonhoed saam.

Kontak

  • Carlin Avontuur - 073 335 8585 - c29avontuur@gmail.com
  • Joost Sieger - 084 8476511 - joost@farm811.com
  • Coordinates: S34 22 22 E19 31 24
Tesselaarsdal Hou Fees: 6 - 8 Desember 2019

The Overberg Business and Lifestyle Magazine

The Overberg Business and Lifestyle Magazine represents the interests of business owners in the Overberg by providing them with an online platform to effectively advertise and promote their businesses. Based in Struisbaai, The Overberg Business and Lifestyle Magazine has extensive experience in proj...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Caledon!
Read More

Other Articles

Don’t Let Others Limit Your Vision: Keep Pushing Forward

Don’t Let Others Limit Your Vision: Keep Pushing Forward

Your vision didn’t come to you by accident.  

Stay True: Build a Business That Reflects You

Stay True: Build a Business That Reflects You

When the pressure builds, when fear speaks louder than clarity, and when others' doubts start to echo in your mind - pause.

Transform Anger into Strength with Intentional Responses

Transform Anger into Strength with Intentional Responses

Your anger can never create the desired outcome. It will result in the opposite - and you will feel more lost and alone.

Gans-Berg News | 25 April 2025 Edition - Now Online!

Gans-Berg News | 25 April 2025 Edition - Now Online!

Here’s what you’ll find in this week’s edition!

Gans-Berg Nuus / News
Painting Tip from Prominent Paints

Painting Tip from Prominent Paints

The best painting tool? Patience.

New Product Alert from Prominent Paints SA!

New Product Alert from Prominent Paints SA!

Prominent Paints Floor and Paving Coating is now available at Wilkoo.

See All Articles