Het jy al ooit landbounette vir jou sitrusboord oorweeg?
Landbounet hou tallle voordele in, veral in sitrusboerdery. Na slegs vier tot vyf maande het sitrusbome beskerm deur landbounette reeds die potensiaal om aansienlik groter en weelderiger gegroei het as dié buite. As gevolg van laer temperature kan bome meer voedingstowwe oor 'n langer tydperk absorbeer aangesien die lanbounette hulle koeler hou. Sonbrand op vrugte kan ook van 10% tot minder as 1% afneem onder nette. Onder landbounette het sitrusvrugte die potensiaal om groter en teen hoër opbrengste (tot 50%) te groei, en windskade kan ook tot ‘n minimum beperk word.
Kontak ons direk vir meer inligting.