Appels is Regdeur die Jaar Beskikbaar in Suid-Afrika
Omdat dit langer as ’n jaar in temperatuur- en lugbeheerde koelkamers gestoor kan word, is appels regdeur die jaar in Suid-Afrika beskikbaar. Die produksie van appels sal ook na raming met 1% groei van 991 252 ton in 2020/21 tot 997 000 ton in 2021/22. Appels is maar een van die vrugte waarvoor Agpack — een van ons afdelings — verpakking verskaf. Deur hulle voldoen ons aan al die verpakkingsbehoeftes van appelprodusente en pakhuise.
As jou appelbesigheid of -pakhuis verpakkingsmateriaal benodig, kontak ons direk vir meer inlingting.