Interessante Besprekingsaande

Vlnr is Alison Towner (DICT) saam met die gassprekers, Charlene da Silva en Wendy West van die Dept Landbou, Bosbou & Visserye, na afloop van een van Dyer Island Conservation Trust se interessante besprekingsaande in die Great White House.