Die duiwe is Saterdag om 07h10 op Hopetown losgelaat. Daar was stormsterk wind op sekere dorpe in die binneland. Die duiwe het die afstand van 711km volgens GPS gemeet eers Sondag voltooi. Uitslae is soos volg:
Hopetown JO
Japie Swart 1ste
H Hitge 2de,14de
Jurie Swart 3de, 5de, 9de,13de
Louis & Johannes 4de, 6de, 7de, 8ste, 10de, 12de, 15de
D Smith 11de
Hopetown OPE
Corinne & Janine 1ste,5de
H Hitge 2de, 8ste, 12de
Louis & Johannes 3de, 4de, 6de, 7de, 15de
A Scheepers 9de
Jurie Swart 10de,14de
Japie Swart 11de,13de
Groete Corinne